JOHANNES 6:25
JOHANNES 6:25 Bybel vir almal (ABA)
Toe die mense vir Jesus daar in Kapernaum kry, vra hulle vir Hom: “ Rabbi, wanneer het U hiernatoe gekom?”
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe hulle Hom oorkant die see gevind het, sê hulle vir Hom: Rabbi, wanneer het U hier gekom?
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
En toe hulle Hom oorkant die see kry, vra hulle vir Hom: “Rabbi, wanneer het u hierheen gekom?”
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe hulle Hom aan die oorkant van die see aantref, het hulle vir Hom gevra: “Rabbi, wanneer het u hier aangekom?”
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe hulle Hom aan die oorkant van die see kry, sê hulle vir Hom: Rabbi, wanneer het U hierheen gekom?
Deel
Lees JOHANNES 6