JOHANNES 6:19
JOHANNES 6:19 Bybel vir almal (ABA)
Toe die dissipels omtrent 25 of 30 stadioi geroei het, sien hulle vir Jesus. Hy het op die see geloop en Hy het naby die boot gekom. Die dissipels het bang geword
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe hulle omtrent drie of vier myl geroei het, sien hulle Jesus op die see loop en naby die skuit kom; en hulle het bang geword.
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe hulle sowat vyf of ses kilometer geroei het, sien hulle Jesus op die see loop en naby die skuit kom, en hulle het bang geword.
Deel
Lees JOHANNES 6