JOHANNES 3:6 - Compare All Versions
JOHANNES 3:6 AFR83 (Afrikaans 1983)
Wat uit die mens gebore is, is mens; en wat uit die Gees gebore is, is gees.
Deel
JOHANNES 3 AFR83JOHANNES 3:6 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Wat uit die vlees gebore is, is vlees; en wat uit die Gees gebore is, is gees.
Deel
JOHANNES 3 AFR53JOHANNES 3:6 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Wat uit ’n menslike liggaam gebore is, is menslik, en wat uit die Gees gebore is, is gees.
Deel
JOHANNES 3 NLVJOHANNES 3:6 DB (Die Boodskap)
Immers, ’n kind wat uit ’n mens gebore word, is maar net ’n mens. Wie egter uit die Gees gebore word, begin geestelik lewe.
Deel
JOHANNES 3 DBJOHANNES 3:6 ABA (Bybel vir almal)
Wanneer iemand gebore word uit 'n mens, dan is hy 'n mens. Maar wanneer iemand gebore word uit die Heilige Gees, dan is hy 'n mens wat 'n gees het wat waarlik lewe.
Deel
JOHANNES 3 ABAJOHANNES 3:6 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wat uit die vlees gebore is, is vlees, en wat uit die Gees gebore is, is gees.
Deel
JOHANNES 3 AFR20JOHANNES 3:6 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Wat uit die vlees gebore is, is vlees; en wat uit die Gees gebore is, is gees.
Deel
JOHANNES 3 CAB23