YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 3:35

JOHANNES 3:35 Bybel vir almal (ABA)

Die Vader is lief vir die Seun en Hy het alles vir die Seun gegee, sodat die Seun oor alles en almal kan regeer.

Deel
Lees JOHANNES 3

JOHANNES 3:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die Vader het die Seun lief en het alles in sy hand gegee.

Deel
Lees JOHANNES 3

JOHANNES 3:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Vader het die Seun lief en het alles in sy hand gegee.

Deel
Lees JOHANNES 3

JOHANNES 3:35 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die Vader het die Seun lief en het alles in sy hand gegee.

Deel
Lees JOHANNES 3

JOHANNES 3:35 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die Vader het die Seun lief en het alles in Sy hand gegee.

Deel
Lees JOHANNES 3

JOHANNES 3:35 Die Boodskap (DB)

Die Vader het sy Seun lief en het alles aan Hom gegee. Daarom het die Seun beheer oor alles.

Deel
Lees JOHANNES 3

JOHANNES 3:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Vader het die Seun lief en Hy het Hom gesag oor alles gegee.

Deel
Lees JOHANNES 3

JOHANNES 3:35

JOHANNES 3:35 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's