JOHANNES 3:32
JOHANNES 3:32 Bybel vir almal (ABA)
Hy vertel van die dinge wat Hy gesien en gehoor het, maar niemand wil glo wat Hy vertel nie.
Deel
Lees JOHANNES 3JOHANNES 3:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En wat Hy gesien en gehoor het, dit getuig Hy; en niemand neem sy getuienis aan nie.
Deel
Lees JOHANNES 3JOHANNES 3:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wat Hy gesien en gehoor het, dít getuig Hy, en tog aanvaar niemand sy getuienis nie.
Deel
Lees JOHANNES 3