JOHANNES 3:28
JOHANNES 3:28 Bybel vir almal (ABA)
Julle het gehoor ek het voorheen gesê ek is nie die Christus nie. God het my vóór die Christus gestuur.
Deel
Lees JOHANNES 3JOHANNES 3:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle is self my getuies dat ek gesê het: Ek is nie die Christus nie; maar dat ek voor Hom uitgestuur is.
Deel
Lees JOHANNES 3JOHANNES 3:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle is self my getuies dat ek gesê het: ‘Ek is nie die Christus nie. Ek is maar net voor Hom uit gestuur.’
Deel
Lees JOHANNES 3