JOHANNES 3:22
JOHANNES 3:22 Bybel vir almal (ABA)
Daarna het Jesus en sy dissipels na die provinsie Judea gegaan. Hy het 'n kort tydjie daar saam met sy dissipels gebly en Hy het mense gedoop.
Deel
Lees JOHANNES 3JOHANNES 3:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
HIERNA het Jesus en sy dissipels na die land van Judéa gegaan, en Hy het daar met hulle vertoef en gedoop.
Deel
Lees JOHANNES 3JOHANNES 3:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hierna het Jesus en sy dissipels na die platteland van Judea toe gegaan. Hulle het 'n rukkie daar gebly en mense gedoop.
Deel
Lees JOHANNES 3