JOHANNES 3:12
JOHANNES 3:12 Bybel vir almal (ABA)
Ek het met jou gepraat oor iets wat op die aarde gebeur, en jy het dit nie geglo nie. Sal julle dan glo wanneer Ek vir julle vertel van die dinge wat in die hemel gebeur? Nee, julle sal dit ook nie glo nie.
Deel
Lees JOHANNES 3JOHANNES 3:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As Ek julle van die aardse dinge vertel en julle nie glo nie, hoe sal julle glo as Ek julle van die hemelse vertel?
Deel
Lees JOHANNES 3JOHANNES 3:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het julle van die aardse dinge vertel en julle glo dit nie, hoe sal julle glo as Ek vir julle van die hemelse vertel?
Deel
Lees JOHANNES 3