JOHANNES 3:10
JOHANNES 3:10 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het gesê: “Jy is iemand wat vir die mense van Israel leer om God te dien. Hoekom verstaan jy dit nie?
Deel
Lees JOHANNES 3JOHANNES 3:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jesus antwoord en sê vir hom: Jy is die leraar van Israel en jy weet hierdie dinge nie?
Deel
Lees JOHANNES 3JOHANNES 3:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
En Jesus antwoord hom: “Jy is die bekende leermeester van Israel en jy verstaan dit nie?
Deel
Lees JOHANNES 3JOHANNES 3:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En Jesus het hom geantwoord: “Jy is dié leermeester van Israel en jy begryp hierdie dinge nie?
Deel
Lees JOHANNES 3JOHANNES 3:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jesus antwoord en sê vir hom: Is jy 'n heer van Israel en weet jy nie hierdie dinge nie?
Deel
Lees JOHANNES 3