JOHANNES 21:4
JOHANNES 21:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe dit al lig was, het Jesus daar op die strand gestaan, maar die dissipels het nie geweet dat dit Hy is nie.
Deel
Lees JOHANNES 21JOHANNES 21:4 Die Boodskap (DB)
Toe die son begin kop uitsteek, staan Jesus daar op die wal. Die dissipels was natuurlik salig onbewus daarvan dat dit Jesus was.
Deel
Lees JOHANNES 21JOHANNES 21:4 Bybel vir almal (ABA)
Toe dit oggend word, het Jesus langs die see gestaan, maar die dissipels het nie geweet dit is Jesus nie.
Deel
Lees JOHANNES 21