JOHANNES 21:13
JOHANNES 21:13 Bybel vir almal (ABA)
Jesus kom toe en Hy neem van die brood en gee dit vir hulle. Hy het ook vir hulle van die vis gegee.
Deel
Lees JOHANNES 21JOHANNES 21:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jesus het gekom en die brood geneem en dit aan hulle gegee, en so ook die vis.
Deel
Lees JOHANNES 21JOHANNES 21:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus kom toe, neem die brood en gee dit vir hulle, en net so ook die vis.
Deel
Lees JOHANNES 21