JOHANNES 20:5
JOHANNES 20:5 Bybel vir almal (ABA)
Hy het gebuk en in die graf gekyk. Hy het gesien die grafdoeke lê daar, maar hy het nie ingegaan in die graf nie.
Deel
Lees JOHANNES 20JOHANNES 20:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En terwyl hy neerbuk, sien hy die doeke lê; maar hy het nie ingegaan nie.
Deel
Lees JOHANNES 20JOHANNES 20:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe hy vooroor buk, sien hy die doeke lê, maar hy het nie ingegaan nie.
Deel
Lees JOHANNES 20