JOHANNES 2:7
JOHANNES 2:7 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir die kelners gesê: “Maak die vate vol water!” Hulle het die vate heeltemal volgemaak.
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jesus sê vir hulle: Maak die kanne vol water En hulle het hul tot bo toe volgemaak.
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus sê toe vir die kelners: “Maak die kanne vol water.” Hulle het dit tot bo toe volgemaak.
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus sê toe vir hulle: “Maak die kanne vol water.” En hulle het dit tot bo toe volgemaak.
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jesus sê vir hulle: Maak die waterkanne vol water. En hulle het dit tot die rand vol gemaak.
Deel
Lees JOHANNES 2