JOHANNES 2:6
JOHANNES 2:6 Bybel vir almal (ABA)
Daar was ses watervate van klip. Die Jode het die water in die vate gebruik om hulle te reinig. Daar was 90 tot 100 liter water in elke klipvat.
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En daar het volgens die reinigingsgebruike van die Jode ses klipkanne gestaan, wat elkeen twee of drie ankers hou.
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar het ses klipkanne gestaan vir water wat die Jode by hulle reiniging gebruik het. Elkeen het tussen negentig en honderd liter gehou.
Deel
Lees JOHANNES 2