JOHANNES 2:5 - Compare All Versions
JOHANNES 2:5 ABA (Bybel vir almal)
Jesus se ma sê toe vir die kelners: “Julle moet doen wat Jesus vir julle sê.”
Deel
JOHANNES 2 ABAJOHANNES 2:5 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Sy moeder sê vir die dienaars: Net wat Hy vir julle sê, moet julle doen.
Deel
JOHANNES 2 AFR53JOHANNES 2:5 AFR83 (Afrikaans 1983)
Sy moeder sê toe vir die kelners: “Wat Hy ook al vir julle sê, moet julle doen.”
Deel
JOHANNES 2 AFR83JOHANNES 2:5 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sy moeder sê vir die dienaars: “Doen wat Hy ook al vir julle sê.”
Deel
JOHANNES 2 AFR20JOHANNES 2:5 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Sy moeder sê vir die dienaars: Alles wat hy vir julle sê, doen dit.
Deel
JOHANNES 2 CAB23JOHANNES 2:5 DB (Die Boodskap)
Sy ma vra die helpers toe: “Doen asseblief wat Hy vir julle sê.”
Deel
JOHANNES 2 DBJOHANNES 2:5 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Sy ma sê toe vir die kelners: “Wat Hy ook al vir julle sê, moet julle gaan doen.”
Deel
JOHANNES 2 NLV