YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 2:25

JOHANNES 2:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hy het nie nodig gehad dat iemand van die mens getuig nie; want Hy het self geweet wat daar in die mens is.

Deel
Lees JOHANNES 2

JOHANNES 2:25 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het self geweet wat mense dink. Dit was nie nodig dat iemand vir Hom vertel hoe mense is nie.

Deel
Lees JOHANNES 2

JOHANNES 2:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

en omdat Hy nie nodig gehad het dat iemand van die mens sou getuig nie; want Hy self het geweet wat in die mens is.

Deel
Lees JOHANNES 2

JOHANNES 2:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het nie nodig gehad dat iemand Hom iets van 'n mens vertel nie, want Hy het self geweet hoe mense is.

Deel
Lees JOHANNES 2

JOHANNES 2:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hy het nie nodig gehad dat iemand van die mens getuig nie; want Hy het self geweet wat daar in die mens is.

Deel
Lees JOHANNES 2

JOHANNES 2:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Hy het nie nodig gehad dat iemand van die mens sou getuig nie, want Hy het geweet wat in die mens is.

Deel
Lees JOHANNES 2

JOHANNES 2:24-25 Die Boodskap (DB)

Jesus het egter geweet hoe onbetroubaar mense is. Niemand hoef dit vir Hom te vertel het nie. Daarom het Hy hulle nie sommer vertrou nie.

Deel
Lees JOHANNES 2

JOHANNES 2:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het nie nodig gehad dat iemand Hom oor die mens sou inlig nie, want Hy het self kennis gedra van wat in ’n mens aangaan.

Deel
Lees JOHANNES 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's