JOHANNES 2:24
JOHANNES 2:24 Bybel vir almal (ABA)
Maar Jesus het hulle almal goed geken, en daarom het Hy geweet hulle glo nie regtig nie.
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Jesus self het Hom aan hulle nie toevertrou nie, omdat Hy almal geken het
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Hy het Hom nie op hulle verlaat nie, omdat Hy geweet het hoe hulle almal is.
Deel
Lees JOHANNES 2