JOHANNES 2:22
JOHANNES 2:22 Bybel vir almal (ABA)
Later, nadat Jesus gesterf het en toe Hy weer begin lewe het, het die dissipels onthou wat Hy gesê het. Hulle het geglo wat in die Ou Testament geskryf is en wat Jesus gesê het.
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe Hy opgestaan het uit die dode, het sy dissipels onthou dat Hy dit vir hulle gesê het; en hulle het die Skrif geglo en die woord wat Jesus gespreek het.
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Later, nadat Hy uit die dood opgewek is, het sy dissipels daaraan gedink dat Hy dit gesê het, en hulle het die Skrif en die woorde van Jesus geglo.
Deel
Lees JOHANNES 2