JOHANNES 2:21
JOHANNES 2:21 Bybel vir almal (ABA)
Maar Jesus het van sy eie liggaam gepraat toe Hy van die tempel gepraat het.
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Hy het oor die tempel van sy liggaam gespreek.
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Met “hierdie tempel” het Hy egter sy liggaam bedoel.
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar Hy het van die tempel van sy liggaam gepraat.
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar hy het gepraat van die tempel van sy liggaam.
Deel
Lees JOHANNES 2