JOHANNES 2:2
JOHANNES 2:2 Bybel vir almal (ABA)
Die mense het vir Jesus en sy dissipels ook genooi na die troue.
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jesus en sy dissipels was ook na die bruilof genooi.
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus en sy dissipels is ook na die bruilof toe genooi.
Deel
Lees JOHANNES 2