YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 2:19

JOHANNES 2:19 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het vir hulle gesê: “Julle kan hierdie tempel afbreek, en Ek sal dit in drie dae weer bou.”

Deel
Lees JOHANNES 2

JOHANNES 2:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Jesus antwoord en sê vir hulle: Breek hierdie tempel af, en in drie dae sal Ek dit oprig.

Deel
Lees JOHANNES 2

JOHANNES 2:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus het hulle geantwoord: “Breek hierdie tempel af en in drie dae sal Ek hom oprig.”

Deel
Lees JOHANNES 2

JOHANNES 2:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jesus het hulle geantwoord: “Breek hierdie tempel af, en binne drie dae sal Ek dit opbou.”

Deel
Lees JOHANNES 2

JOHANNES 2:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Jesus antwoord en sê vir hulle: Breek hierdie tempel af, en in drie dae sal Ek dit oprig.

Deel
Lees JOHANNES 2

JOHANNES 2:19 Die Boodskap (DB)

“Wel,” sê Jesus vir hulle, “breek die laaste klip van hierdie tempel af en in net drie dae sal Ek dit weer opbou.”

Deel
Lees JOHANNES 2

JOHANNES 2:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het hulle geantwoord: “Sloop hierdie tempel en in drie dae sal Ek dit weer oprig.”

Deel
Lees JOHANNES 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's