JOHANNES 2:18
JOHANNES 2:18 Bybel vir almal (ABA)
Maar die Jode het vir Jesus gevra: “Wys vir ons 'n wonderteken om vir ons te bewys dat jy al hierdie dinge mag doen.”
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe antwoord die Jode en sê vir Hom: Watter teken toon U aan ons, dat U hierdie dinge doen?
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar die Jode het Hom aangespreek en vir Hom gesê: “Met watter wonderteken kan u vir ons bewys dat u hierdie dinge mag doen?”
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die Jode vra Hom toe: “Met watter teken kan jy vir ons bewys dat jy hierdie dinge doen?”
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe antwoord die Jode en sê vir hom: Watter teken wys jy aan ons, aangesien jy hierdie dinge doen?
Deel
Lees JOHANNES 2