JOHANNES 2:17
JOHANNES 2:17 Bybel vir almal (ABA)
Toe onthou sy dissipels dat daar in die Ou Testament geskryf is: Ek sal sterf omdat Ek lief is vir u tempel.
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En sy dissipels het onthou dat daar geskrywe is: Die ywer vir u huis het my verteer.
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het sy dissipels daaraan gedink dat daar geskrywe staan: “Die liefde vir u huis verteer my.”
Deel
Lees JOHANNES 2