JOHANNES 2:16
JOHANNES 2:16 Bybel vir almal (ABA)
Hy het vir die mense wat duiwe verkoop, gesê: “Vat weg al hierdie goed! Julle moenie 'n winkel maak van my Vader se tempel nie!”
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En vir die duiweverkopers het Hy gesê: Neem daardie dinge hier weg; moenie die huis van my Vader 'n handelshuis maak nie.
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir die mense wat die duiwe verkoop het, het Hy gesê: “Vat hierdie goed hier weg! Moenie die huis van my Vader 'n besigheidsplek maak nie.”
Deel
Lees JOHANNES 2