JOHANNES 2:13
JOHANNES 2:13 Bybel vir almal (ABA)
Dit was amper tyd vir die Joodse Paasfees. Daarom het Jesus na Jerusalem gegaan.
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN die pasga van die Jode was naby, en Jesus het opgegaan na Jerusalem.
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die paasfees van die Jode was naby, en Jesus het daarvoor na Jerusalem toe gegaan.
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die Pasga van die Jode was op hande, en Jesus het opgegaan na Jerusalem.
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die pasga van die Jode was naby, en Jesus het opgegaan na Jerusalem
Deel
Lees JOHANNES 2