JOHANNES 2:12
JOHANNES 2:12 Bybel vir almal (ABA)
Daarna het Jesus, sy ma, sy broers en sy dissipels na die stad Kapernaum gegaan, maar hulle het nie lank daar gebly nie.
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarna het Hy na Kapérnaüm afgegaan, Hy en sy moeder en sy broers en sy dissipels, en hulle het daar nie baie dae gebly nie.
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hierna het Hy, sy moeder, sy broers en sy dissipels na Kapernaum toe gegaan, maar hulle het nie baie lank daar gebly nie.
Deel
Lees JOHANNES 2