JOHANNES 19:36
JOHANNES 19:36 Bybel vir almal (ABA)
Dit alles het gebeur sodat dit waar kon word wat in die Ou Testament geskryf is: “ Die mense sal nie sy bene breek nie.”
Deel
Lees JOHANNES 19JOHANNES 19:36 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want hierdie dinge het gebeur, dat die Skrif vervul sou word: Geen been van Hom sal gebreek word nie.
Deel
Lees JOHANNES 19JOHANNES 19:36 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit het gebeur sodat die Skrif vervul kan word: “Geen been van Hom sal gebreek word nie.”
Deel
Lees JOHANNES 19JOHANNES 19:36 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want hierdie dinge het plaasgevind sodat die Skrif vervul sou word: “Geen been van Hom sal gebreek word nie.”
Deel
Lees JOHANNES 19JOHANNES 19:36 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want hierdie dinge het gebeur, dat die Skrif vervul sou word: Geen been van Hom sal gebreek word nie.
Deel
Lees JOHANNES 19