JOHANNES 19:3
JOHANNES 19:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en gesê: Wees gegroet, Koning van die Jode! En hulle het Hom in die aangesig geslaan.
Deel
Lees JOHANNES 19JOHANNES 19:3 Bybel vir almal (ABA)
Toe het hulle weer en weer na Hom toe geloop en gesê: “Ons groet jou, Koning van die Jode!” Elke maal het hulle Hom geklap.
Deel
Lees JOHANNES 19JOHANNES 19:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
en herhaaldelik nader na Hom toe gekom en gesê: “Ons groet u, Koning van die Jode!” En elke keer het hulle Hom geklap.
Deel
Lees JOHANNES 19JOHANNES 19:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
na Hom gegaan en aangehou sê: “Gegroet, koning van die Jode!” En hulle het Hom herhaaldelik geklap.
Deel
Lees JOHANNES 19JOHANNES 19:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
en gesê: Wees gegroet, Koning van die Jode! en hulle het hom met hul hande geslaan.
Deel
Lees JOHANNES 19