JOHANNES 19:21
JOHANNES 19:21 Bybel vir almal (ABA)
Die Joodse priesterleiers het toe vir Pilatus gaan sê: “Jy moenie skryf: ‘Jesus, die koning van die Jode’ nie. Jy moet skryf: ‘Jesus het gesê hy is die koning van die Jode.’ ”
Deel
Lees JOHANNES 19JOHANNES 19:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die owerpriesters van die Jode het vir Pilatus gesê: Moenie skrywe: Die Koning van die Jode nie; maar dat Hy gesê het: Ek is die Koning van die Jode.
Deel
Lees JOHANNES 19JOHANNES 19:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die priesterhoofde van die Jode het toe vir Pilatus gesê: “Moenie skrywe: ‘Die Koning van die Jode’ nie, maar skrywe: Hy het gesê: Ek is die Koning van die Jode.”
Deel
Lees JOHANNES 19