JOHANNES 19:20
JOHANNES 19:20 Bybel vir almal (ABA)
Baie Jode het gelees wat daar geskryf was, want die plek waar die soldate vir Jesus gekruisig het, was naby die stad. Die woorde op die plank was in Hebreeus, Latyn en Grieks.
Deel
Lees JOHANNES 19JOHANNES 19:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hierdie opskrif dan het baie van die Jode gelees, omdat die plek waar Jesus gekruisig is, naby die stad was; en dit was geskrywe in Hebreeus en Grieks en Latyn.
Deel
Lees JOHANNES 19JOHANNES 19:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Baie van die Jode het hierdie opskrif gelees, omdat die plek waar Jesus gekruisig is, naby die stad was. Die opskrif was in Hebreeus, Latyn en Grieks.
Deel
Lees JOHANNES 19