YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 17:3

JOHANNES 17:3 Bybel vir almal (ABA)

As hulle die ewige lewe het, dan beteken dit hulle ken U, die enigste ware God, en hulle ken My, Jesus Christus, U het My na die wêreld gestuur.

Deel
Lees JOHANNES 17

JOHANNES 17:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En dit is die ewige lewe, dat hulle U ken, die enige waaragtige God, en Jesus Christus wat U gestuur het.

Deel
Lees JOHANNES 17

JOHANNES 17:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

En dit is die ewige lewe: dat hulle U ken, die enigste ware God, en Jesus Christus, wat deur U gestuur is.

Deel
Lees JOHANNES 17

JOHANNES 17:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

En dit is die ewige lewe: dat hulle U ken, die enigste ware God, en ook Hom wat U gestuur het – Jesus Christus.

Deel
Lees JOHANNES 17

JOHANNES 17:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En dit is die ewige lewe, dat hulle U kan ken, die enigste ware God, en Jesus Christus wat U gestuur het.

Deel
Lees JOHANNES 17

JOHANNES 17:3 Die Boodskap (DB)

So moet ’n mens hierdie ewige lewe verstaan. Dit behels dat jy ’n lid word van die familie van die enigste ware God. Jesus Christus, vir wie God gestuur het om mens te wees, is ook lid van dié familie. In die familie van God leer ’n mens God en Jesus baie goed ken, met alles wat dit vir jou beteken.

Deel
Lees JOHANNES 17

JOHANNES 17:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En die inhoud van die ewige lewe is dat hulle U ken, die enigste ware God, en Jesus Christus wat U gestuur het.

Deel
Lees JOHANNES 17
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's