JOHANNES 17:17
JOHANNES 17:17 Bybel vir almal (ABA)
“Wat U sê, is die waarheid. Gebruik die waarheid om hulle aan U te wy.
Deel
Lees JOHANNES 17JOHANNES 17:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Heilig hulle in u waarheid; u woord is die waarheid.
Deel
Lees JOHANNES 17JOHANNES 17:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid. U woord is die waarheid.
Deel
Lees JOHANNES 17JOHANNES 17:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Heilig hulle deur die waarheid – u woorde is die waarheid.
Deel
Lees JOHANNES 17JOHANNES 17:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Heilig hulle deur u waarheid; u woord is waarheid.
Deel
Lees JOHANNES 17