YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 17:15

JOHANNES 17:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek vra nie dat U hulle uit die wêreld verwyder nie, maar dat U hulle van die kwaad moet bewaar.

Deel
Lees JOHANNES 17

JOHANNES 17:15 Bybel vir almal (ABA)

Ek vra nie dat U hulle moet wegneem uit die wêreld nie. Ek vra dat U hulle moet beskerm teen die duiwel.

Deel
Lees JOHANNES 17

JOHANNES 17:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ek bid nie dat U hulle uit die wêreld wegneem nie, maar dat U hulle van die Bose bewaar.

Deel
Lees JOHANNES 17

JOHANNES 17:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek bid nie dat U hulle uit die wêreld moet wegneem nie, maar dat U hulle van die Bose moet bewaar.

Deel
Lees JOHANNES 17

JOHANNES 17:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek bid nie dat U hulle uit die wêreld moet wegneem nie, maar dat U hulle van die Bose bewaar.

Deel
Lees JOHANNES 17

JOHANNES 17:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek bid nie dat U hulle uit die wêreld wegneem nie, maar dat U hulle van die bose moet bewaar.

Deel
Lees JOHANNES 17

JOHANNES 17:15-16 Die Boodskap (DB)

Ek vra nie dat U hulle van die sondige mense af weghou nie. Net so min as wat Ek my wil ophou met die dinge van die sondige mense, sal hulle dit wil doen. Hulle is nie soos die sondige mense nie. Wat Ek wel vra, is dat U hulle uit die grypende kloue van die duiwel en al sy boosheid sal hou.

Deel
Lees JOHANNES 17

JOHANNES 17:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek vra nie dat U hulle uit die wêreld verwyder nie, maar dat U hulle van die kwaad moet bewaar.

Deel
Lees JOHANNES 17
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's