JOHANNES 17:10
JOHANNES 17:10 Bybel vir almal (ABA)
Alles en almal wat aan My behoort, behoort ook aan U. Alles en almal wat aan U behoort, behoort ook aan My. Hulle wys dat Ek God is.
Deel
Lees JOHANNES 17JOHANNES 17:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En alles wat myne is, is uwe; en wat uwe is, is myne; en Ek is in hulle verheerlik.
Deel
Lees JOHANNES 17JOHANNES 17:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Almal wat aan My behoort, behoort aan U; en wie aan U behoort, behoort aan My; en Ek word deur hulle verheerlik.
Deel
Lees JOHANNES 17