YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 16:8

JOHANNES 16:8 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer die Helper kom, dan sal Hy vir die mense van die wêreld bewys dat hulle verkeerd dink oor sonde, en oor wie reg is voor God, en oor die oordeel van God.

Deel
Lees JOHANNES 16

JOHANNES 16:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

en as Hy kom, sal Hy die wêreld oortuig van sonde en van geregtigheid en van oordeel

Deel
Lees JOHANNES 16

JOHANNES 16:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

En wanneer Hy kom, sal Hy bewys dat die wêreld skuldig is aan sonde, en dat die reg aan my kant is, en dat die oordeel al gekom het.

Deel
Lees JOHANNES 16

JOHANNES 16:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

En wanneer Hy kom, sal Hy die wêreld oortuig van sonde en van •geregtigheid en van oordeel

Deel
Lees JOHANNES 16

JOHANNES 16:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En wanneer Hy kom, sal Hy die wêreld van sonde en van geregtigheid en van oordeel teregwys.

Deel
Lees JOHANNES 16

JOHANNES 16:8 Die Boodskap (DB)

En wanneer Hy kom, sal Hy sorg dat die wêreld drie dinge waterpas in die oë moet kyk. Dit het te doen met hulle sonde en God se oordeel oor hulle.

Deel
Lees JOHANNES 16

JOHANNES 16:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En wanneer Hy kom, sal Hy die wêreld oortuig van sy sonde, van God se regverdige oordeel, en dat die oordeel hier is.

Deel
Lees JOHANNES 16
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's