JOHANNES 16:30
JOHANNES 16:30 Bybel vir almal (ABA)
Nou weet ons dat U alles weet. Dit is nie nodig dat ons vir U vrae moet vra nie. Ons glo nou dat U van God kom.”
Deel
Lees JOHANNES 16JOHANNES 16:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Nou weet ons dat U alles weet en nie nodig het dat iemand U iets vra nie. Daarom glo ons dat U van God uitgegaan het.
Deel
Lees JOHANNES 16JOHANNES 16:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nou weet ons dat U alles weet, en niemand hoef U verder uit te vra nie. Ons glo nou dat U van God gekom het.”
Deel
Lees JOHANNES 16