JOHANNES 16:29
JOHANNES 16:29 Bybel vir almal (ABA)
Die dissipels het vir Jesus gesê: “Nou praat U reguit. U gebruik nie voorbeelde nie.
Deel
Lees JOHANNES 16JOHANNES 16:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sy dissipels sê vir Hom: Kyk, nou spreek U ronduit en gebruik geen gelykenis nie.
Deel
Lees JOHANNES 16JOHANNES 16:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy dissipels sê toe: “Kyk, nou praat U reguit en gebruik nie beeldspraak nie.
Deel
Lees JOHANNES 16JOHANNES 16:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sy dissipels sê toe: “Kyk, nou praat U openlik en vertel nie gelykenisse nie.
Deel
Lees JOHANNES 16JOHANNES 16:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sy dissipels sê vir Hom: Kyk, nou spreek U reguit en spreek geen spreekwoord nie.
Deel
Lees JOHANNES 16