JOHANNES 16:16
JOHANNES 16:16 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het ook vir die dissipels gesê: “Dit sal nie meer lank wees nie, dan sal julle My nie sien nie. Daarna sal dit ook nie lank wees nie, dan sal julle My weer sien.”
Deel
Lees JOHANNES 16JOHANNES 16:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Klein tydjie, en julle sal My nie sien nie; en weer 'n klein tydjie, en julle sal My sien, omdat Ek na die Vader gaan.
Deel
Lees JOHANNES 16JOHANNES 16:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Nog 'n klein rukkie, dan sien julle My nie meer nie; en weer 'n klein rukkie, dan sal julle My weer sien.”
Deel
Lees JOHANNES 16