JOHANNES 16:1
JOHANNES 16:1 Bybel vir almal (ABA)
“Ek het dit alles vir julle gesê sodat julle nie moet ophou glo nie.
Deel
Lees JOHANNES 16JOHANNES 16:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
HIERDIE dinge het Ek vir julle gesê, sodat julle nie mag struikel nie.
Deel
Lees JOHANNES 16JOHANNES 16:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Hierdie dinge sê Ek vir julle sodat julle nie afvallig word nie.
Deel
Lees JOHANNES 16JOHANNES 16:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Hierdie dinge het Ek vir julle gesê sodat julle nie sal struikel nie.
Deel
Lees JOHANNES 16JOHANNES 16:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hierdie dinge het Ek vir julle gesê, dat julle nie aanstoot mag neem nie.
Deel
Lees JOHANNES 16