JOHANNES 15:27
JOHANNES 15:27 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet ook vir die mense vertel van My, want julle was van die begin af saam met My.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En julle getuig ook, omdat julle van die begin af met My is.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
En julle moet getuig, want julle is van die begin af by My.”
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En julle moet ook getuig, omdat julle van die begin af by My is.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En julle sal ook getuig, omdat julle van die begin af by My was.
Deel
Lees JOHANNES 15