JOHANNES 15:25
JOHANNES 15:25 Bybel vir almal (ABA)
Dit gebeur sodat dit waar kan word wat in die Ou Testament geskryf is: “ Hulle het My gehaat, maar Ek het niks verkeerd gedoen nie.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die woord wat in hulle wet geskrywe is, moet vervul word: Hulle het My sonder oorsaak gehaat.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar die woorde wat in die Skrif geskrywe staan, moet vervul word: ‘Hulle het My sonder rede gehaat.’
Deel
Lees JOHANNES 15