YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 15:17

JOHANNES 15:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Dit beveel Ek julle: Julle moet mekaar liefhê.”

Deel
Lees JOHANNES 15

JOHANNES 15:17 Bybel vir almal (ABA)

Ek sê vir julle: Julle moet lief wees vir mekaar.”

Deel
Lees JOHANNES 15

JOHANNES 15:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Dit gebied Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê.

Deel
Lees JOHANNES 15

JOHANNES 15:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit beveel Ek julle: Julle moet mekaar liefhê!”

Deel
Lees JOHANNES 15

JOHANNES 15:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Dit beveel Ek julle: Julle moet mekaar liefhê.”

Deel
Lees JOHANNES 15

JOHANNES 15:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hierdie dinge beveel ek julle, dat julle mekaar moet liefhê.

Deel
Lees JOHANNES 15

JOHANNES 15:17 Die Boodskap (DB)

Onthou wat die verskil maak: julle moet mekaar liefhê.”

Deel
Lees JOHANNES 15

JOHANNES 15:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek gee aan julle dié opdrag: julle moet mekaar liefhê.”

Deel
Lees JOHANNES 15
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's