YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 15:13

JOHANNES 15:13 Bybel vir almal (ABA)

Die beste bewys van liefde is wanneer iemand vir sy vriende sterf sodat sy vriende kan lewe.

Deel
Lees JOHANNES 15

JOHANNES 15:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Groter liefde het niemand as dit nie, dat iemand sy lewe vir sy vriende gee.

Deel
Lees JOHANNES 15

JOHANNES 15:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Niemand het groter liefde as dit nie: dat hy sy lewe vir sy vriende aflê.

Deel
Lees JOHANNES 15

JOHANNES 15:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Groter liefde as dit het niemand nie, dat iemand sy lewe aflê vir sy vriende.

Deel
Lees JOHANNES 15

JOHANNES 15:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Niemand het groter liefde as dit nie, dat iemand sy lewe vir sy vriende aflê.

Deel
Lees JOHANNES 15

JOHANNES 15:13 Die Boodskap (DB)

As jy regtig jou liefde wil ‘toets’, toets dit hieraan: liefde beteken om bereid te wees om doodgemaak te word ter wille van jou vriende, net omdat hulle jou vriende is.

Deel
Lees JOHANNES 15

JOHANNES 15:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Niemand het ’n groter liefde as hierdie nie: dat iemand sy lewe opoffer ter wille van sy vriende.

Deel
Lees JOHANNES 15

JOHANNES 15:13

JOHANNES 15:13 AFR83JOHANNES 15:13 AFR83JOHANNES 15:13 AFR83JOHANNES 15:13 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's