JOHANNES 13:9
JOHANNES 13:9 Bybel vir almal (ABA)
Simon Petrus sê toe vir Jesus: “Here, dan moet U my voete en my hande en my kop was.”
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Simon Petrus sê vir Hom: Here, nie net my voete nie, maar ook die hande en die hoof.
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Simon Petrus sê toe vir Hom: “Here, dan nie net my voete nie, maar ook my hande en my gesig.”
Deel
Lees JOHANNES 13