JOHANNES 13:6
JOHANNES 13:6 Bybel vir almal (ABA)
Jesus wou Petrus se voete ook was, maar toe vra Petrus vir Hom: “Here, wil Ú mý voete was?”
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy kom toe by Simon Petrus en dié sê vir Hom: Here, gaan U my voete was?
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Hy by Simon Petrus kom, vra dié vir Hom: “Here, gaan Ú mý voete was?”
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe Hy by Simon •Petrus kom, sê dié vir Hom: “Here, gaan U my voete was?”
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe kom Hy by Simon Petrus, en Petrus sê vir Hom: Here, was U my voete?
Deel
Lees JOHANNES 13