JOHANNES 13:34
JOHANNES 13:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê.
JOHANNES 13:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê. Soos Ek julle liefhet, moet julle mekaar ook liefhê.
JOHANNES 13:34 Bybel vir almal (ABA)
Ek gee nou vir julle 'n nuwe wet: Julle moet lief wees vir mekaar. Julle het gesien hoe lief Ek vir julle is. Daarom moet julle ook so lief wees vir mekaar.
JOHANNES 13:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê.
JOHANNES 13:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê. Soos Ek julle liefhet, moet julle mekaar ook liefhê.
JOHANNES 13:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek gee julle 'n nuwe gebod: Julle moet mekaar liefhê. Net soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê.
JOHANNES 13:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê.
JOHANNES 13:34 Die Boodskap (DB)
Nou sê Ek dit vir julle ook. “Julle moet mekaar liefhê. Dit verwag Ek van julle. Kyk hoe lief het Ek julle. Laat dit vir julle die voorbeeld wees van hoe lief julle mekaar moet hê.