JOHANNES 13:22
JOHANNES 13:22 Bybel vir almal (ABA)
Die dissipels het na mekaar gekyk. Hulle was baie verbaas, want hulle het nie geweet van wie Jesus praat nie.
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die dissipels het na mekaar begin kyk, in twyfel omtrent die een van wie Hy dit sê.
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die dissipels het verslae na mekaar gekyk en nie geweet wie Hy bedoel nie.
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die dissipels het na mekaar gekyk, onseker van wie Hy praat.
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die dissipels het toe na mekaar gekyk en getwyfel van wie Hy gepraat het.
Deel
Lees JOHANNES 13