JOHANNES 13:14
JOHANNES 13:14 Bybel vir almal (ABA)
Ek is julle Here en julle Meneer, maar Ek het julle voete gewas. Daarom moet julle ook mekaar se voete was.
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As Ek dan, die Here en die Meester, julle voete gewas het, is julle ook verplig om mekaar se voete te was.
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
As Ek, wat julle Here en julle Leermeester is, dan julle voete gewas het, behoort julle ook mekaar se voete te was.
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As Ek, julle Here en Leermeester, dan julle voete gewas het, behoort julle ook mekaar se voete te was.
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As Ek dan, julle Here en Meester, julle voete gewas het; julle behoort ook mekaar se voete te was.
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:14 Die Boodskap (DB)
Nou maar goed. As Ek, die Een wat julle leer en lei, julle voete was, wat sê dit vir julle? Net een ding: julle behoort mekaar se voete net so te was.
Deel
Lees JOHANNES 13