JOHANNES 13:13
JOHANNES 13:13 Bybel vir almal (ABA)
Julle noem My ‘Meneer’ en ‘Here.’ Dit is reg, want dit is wat Ek is.
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle noem My Meester en Here, en julle is reg, want Ek is dit.
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle noem My julle Leermeester en Here, en julle is reg, want Ek is dit.
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle noem my Meester en Here, en julle sê dit tereg, want Ek is dit.
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Julle noem My Meester en Here, en julle sê goed; want so is ek.
Deel
Lees JOHANNES 13