JOHANNES 13:10
JOHANNES 13:10 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir hom gesê: “Wanneer 'n mens klaar gebad het, dan is jou liggaam klaar skoon. Dan is dit net jou voete wat jy moet was. Julle wat hier by My is, is skoon, maar nie almal nie.”
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jesus sê vir hom: Hy wat gewas is, het niks anders nodig as om die voete te was nie, maar is heeltemal rein; en julle is rein, maar nie almal nie.
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
En Jesus sê vir hom: “Hy wat klaar gebad het, is heeltemal skoon; hy hoef later niks meer as sy voete te was nie. En julle is nou skoon, maar nie almal nie.”
Deel
Lees JOHANNES 13